Tuisblad
Home Akkomodasie Jurassic Isle Aktiwiteite Kontak ons Gasteboek Pryslys ens. Padkaart en Terreinplan Wat sê ons gaste

 

 
 

Welkom by Boe-Boe’s Nest Webtuiste

Boe-Boe’s Nest geleë tussen Swartruggens en Koster aangrensend tot die Elandsrivier, is ‘n privaat Vakansieplaas wat behoort aan Johann en Louise Strumpher .

Ons is 150km vanaf Cresta, 170km vanaf Centurion, 70km vanaf Rustenburg, 100km vanaf Lichtenburg en 85km vanaf Magaliesburg.

Quad bane (bring eie Quads), Foefieslide, Sprankel Swembad by Jurassic Isle met Dinosaurusse as geselskap, Twee sirkel Staproetes in die Elandsrivier plato en vallei asook goeie visvang moontlikhede vir Karp, Barber, Bass en Kurper.

Verskeie prysopsies is van toepassing en vir meer besonderhede kan u vir  Louise skakel by: 072 636 4042 of  info@boeboesnest.co.za

 Boe-Boe Groete

Hit Counter
 

Copyright © 2005 by Platinum Vision. All rights reserved.
Revised: 08 Jun 2007 15:40:00 +0300 .