Wat sê ons gaste
Home

 

bullet

Hi Louise Dit lyk baie goed, die webblad is interresant en aanloklik. Ons het ons kuier by julle baie geniet en wees verseker dat ons wel weer sal terugkom en ook ander na julle toe sal verwys. 'N SUPER PLEK MET SUPER MENSE !!! Groete Mark em Doreen Gemeentes van Christus Pta 

bullet

Hi Louise & Johann, Die nuwe webblad lyk baie goed!Ek hoop dit trek sommer tonne mense. Ek moet saam Mark stem dat ons ons kuiertjie daar by julle baie geniet het. Die jongmense vra al klaar wanneer is die volgende kamp, so het hulle dit daar geniet! Ons wens julle alle sterkte toe vir die toekoms! Hopelik sien ons julle gou weer! Groete Pastoor Riaan, Briëlda, Gesin en al die jongmense van die Gemeentes van Christus Lewende Waters te Pta

bullet

Hi Louise, julle "website" lyk baie goed. Ek het 'n ruk terug met jou gesels oor jeugkampe. Wil vroeg volgende jaar 'n laerskool rugby spannetjie bring. Is daar 'n rugbyveld naby julle/ Groete Johan Smith - TEAM LYNX Sports & Adventure ook Monash Universiteit

bullet

Hallo julle ... ek dink julle het 'n pragtige plekkie, ampe soos 'n plekkie in die son. ek sal wel eendag daar kom kuier. lekker bly.. thea spenner

bullet

Hi daar. Ons was die naweek (27-29 Jan) daar by julle. Ons het baie lekker gekuier. Alles was perfek. Groete

bullet

Baie Dankie vir die Afrikaans. Die foto's is baie mooi. Weet presies wat om te verwag, sal definitief by julle kom kuier. Santie Botha Rustenburg 082 516 2034

bullet

Hallo Louise, Dit gee my sommer so 'n warm gevoel om weer na al die fotos te kyk, ons het dit so geniet en kan nie wag vir die 1ste geleentheid om weer te kom nie. Het ook jou besonderhede vir Anton Heyns vriende van ons gegee so hoopelik kom hul saam. Ek het ook jou advertensie in Telkom se Touch boek gesien. Ongelukkig is dit besig met die kinders in die skool soos jy weet is dit eers atletiek en dan rugby elke naweek so 'n mens kry regtig nie tyd om te kom nie. Maar defnitief sal ek vroegtuidig laat weet as ons 'n plekkie soek om te kom "relax" Sterkte en groete Juanine 076 888 99 83 Rustenburg

bullet

Hi, Very good job! Good site and guest book. Really nice work.

 

Copyright © 2005 by Platinum Vision. All rights reserved.
Revised: 12 Sep 2006 14:04:17 +0300 .