|
Slaap
20 in totaal
Bestaande
uit die volgende slaaplokale :
 |
Ramkat
– Slaap 12 (2 vertrek) |
 |
Nest
– Slaap 4 (1 vertrek) |
 |
Sundowner
– Slaap 4 (1 vertrek) |
 |
Bring
eie beddegoed – daar is kussings en vir elke bed, een kombers |
 |
Bring
eie handdoeke |
Inventarislys |
|

|
 |
|
Rivierkamp Ingang |
Lapa Binne |
|
|
 |
 |
| Lapa Buite |
Ablusie met 2 storte, 2 toilette en 2 wasbakke
|
|
|
 |
 |
|
Braaiplek (boma) met bakoond (ons verskaf pan wat 4 brode kan bak) of
bring u eie pizza panne
|
Gasbraaier vir ontbyt of sjinese braai
|
|
|
|

|
| Kombuis |